einde-september.blogspot.com
Einde September...: December 2006
http://einde-september.blogspot.com/2006_12_01_archive.html
As jy nog nie weet nie, moenie vra nie. Thursday, December 21, 2006. We wish you a merry Christmas. And a happy recuperation for the days thereafter! Ek het pas met my ma gepraat oor die naweek, en hoe die etes gaan werk. Ons wou oorspronklik gaan uiteet Kersdag, om almal 'n helse gekook en vuil kombuis te spaar, maar selfs die goedkoop plekke vra hierdie jaar R200 per kop. Toe val ons maar terug op plan A: kook self 'n feesmaal. Moeder is gevra om ook asseblief 'n dis te berei. Nou is ons 9 grootmense (...