romantiseer.wordpress.com
2015 | Romantikus
https://romantiseer.wordpress.com/2015/01/06/2015
Skip to primary content. Januarie 6, 2015. Aan al my blogvrinne. Ek wens julle ‘n baie voorspoedige nuwe jaar toe. Mag al die mooi en lekker dinge julle tref en die rykdom jou so verveel dat ek daarin kan deel! Mag julle oorvloed lewensvreugde hê die jaar…mag daar net voorspoed, geluk, vrede en vreugde wees. Skud af daai dinge wat jou pla en bekyk als met positiwiteit. Voorspoedige en lekker 2015. This entry was posted in Uncategorized. 18 thoughts on “ 2015. Januarie 6, 2015 om 2:36 nm. Liked by 1 person.
dolosgooi.wordpress.com
Mense se kleinode | Dolosgooi
https://dolosgooi.wordpress.com/2015/01/08/mense-se-kleinode
January 8, 2015. Gister wag ek om ‘n ou vriend vir middagete te ontmoet by die nuwe Rocket 88, die Groenkloof Slaghuis in Pretoria se “bar and braai” (soortgelyk in konsep as Maders Slaghuis s’n). Om die tyd te verwyl stap ek toe na die hospitium (“hospice”) se winkel oorkant die straat. Nou, doodeerlik, die plek is gevul met gemors, hoewel die boeke-afdeling wel ‘n besoek regverdig. Mens wonder hoekom. Skenk mense net gemors? Word die beter kwaliteit ware na handelaars gekanaliseer? Ek is MAL oor tweede...
dolosgooi.wordpress.com
Skinderhoekies | Dolosgooi
https://dolosgooi.wordpress.com/2014/12/31/skinderhoekies
December 31, 2014. Nou ja, daar het ek die waarde van WordPress besef, naamlik dat dit ‘n lekker skinderplek kan wees, waar jy diegene wat Facebook vriende met jou is kan bespreek. Net jammer daar is nie veel wat dit gaan lees nie. Ek bedank onlangs ‘n vriend vir gasvryheid betoon. “Dit was lekker om jou hier te hê,” antwoord hy. “Jy moet tog naby ons kom aftree.”. Slaan ek amper bolmakiesie. Aftree? Wie de duiwel praat van aftree op vyftig (ek bereik ook in 2015 daardie jeugdige ouderdom)? January 2, 20...
maankind.wordpress.com
Die spark van jou menswees | MaanKind
https://maankind.wordpress.com/2015/03/18/die-spark-van-jou-menswees
My Lewensmotto’s en Gedagtes. Is ek nog ek? My naam is MaanKind. Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke…. Die spark van jou menswees. Asymp; 17 Kommentaar. The Second Best Marigold Hotel. Ek praat nie nou van die gewone kwale en skete en plooie en velle nie, ek praat van daardie deeltjie van jou wat nog nooit verander het vandat jy ‘n kind was nie, daardie spark van jou menswees, dit wat jou jy maak. Is dit ‘n gedagte in haar eie kop? Makes moments into magic. Die subteks wat ek heeltyd in di...
romantiseer.wordpress.com
I’ll Be Yours | Romantikus
https://romantiseer.wordpress.com/2015/01/06/ill-be-yours
Skip to primary content. I’ll Be Yours. Januarie 6, 2015. I’ll Be Yours – Placebo. From the album Sleeping with Ghost. I’ll be your water bathing you clean. I’ll be your ether you’ll breathe me in. You won’t release. Well I’ve seen you suffer, I’ve seen you cry the whole night through. So I’ll be your water bathing you clean. I’ll be your father, I’ll be your mother,. I’ll be your lover, I’ll be yours. I’ll be your liqour bathing your soul. Juice that’s pure. So I’ll be your liqour demons will drown.
skeletorsjournalofevil.wordpress.com
I am not gay | Skeletor's Journal of Evil
https://skeletorsjournalofevil.wordpress.com/2015/04/08/i-am-not-gay
Verstaan tog ‘Seblief. Skeletor's Journal of Evil. As jy polities korrek soek, is jy by die verkeerde plek! I am not gay. April 8, 2015. Just for the record, I am not gay. Yes, it was a bit of an April fool’s joke, but there is a smidgeon of truth to the story. My fiance did confess to falling in love with all the gay people. But she was referring to all the movie stars and singers she fell in love with that turned out to be gay. So no Skeletor is as straight as a ruler. Nagmerries en ander rillers.
groendeur.wordpress.com
Kunsflieks, jakarandas en astronomiese horlosies | Agter die Groen Deur
https://groendeur.wordpress.com/2015/10/09/1642
Agter die Groen Deur. Oor alles en nog wat in my hartstaal – Afrikaans! Ons is nie almal so nie… of is ons? Wispelturige winde van verandering – ‘n lang lees… →. Kunsflieks, jakarandas en astronomiese horlosies. Die jaar se uurglas loop leeg die sandkorrels, wil ek my verbeel, raak elke jaar fyner, glip makliker deur. Voeg by daardie hutspot die feit dat hulle in tente slaap en iewers in grotte rondkrap en sif en karring; genoeg om enige moederhart ernstige angsaanvalle te laat kry. Boonop kon hy net...
groendeur.wordpress.com
katrina | Agter die Groen Deur
https://groendeur.wordpress.com/author/kietsie
Agter die Groen Deur. Oor alles en nog wat in my hartstaal – Afrikaans! As die uurglas ongemerk uitloop…. En hier, jare later, het ek weer met die beskroomde groepie name gesit, my vinger op die muis my tyd geneem om die een na die ander te bekyk. ‘n Handvol name het bygekom my pa, my geliefde ooms, ‘n paar onbekendes. Wie sou hulle wees? Die laaste paar foto’s het omgevalle grafstene gewys. Middeldeur gebreek. Is daar iemand wat nog omgee, ooit daar kom? Once or twice or how many times removed cousins.
groendeur.wordpress.com
September en stamboomsoektogte… | Agter die Groen Deur
https://groendeur.wordpress.com/2016/09/19/september-en-stamboomsoektogte
Agter die Groen Deur. Oor alles en nog wat in my hartstaal – Afrikaans! Wispelturige winde van verandering – ‘n lang lees…. Op die spoor van my voorgeslagte… →. September en stamboomsoektogte…. Septembermaand is mos erfenismaand. Dis nou nie juis aldag wat ek my vreeslik steur aan al die etikette wat aan maande en weke en dinge gehang word nie, maar hierdie maand val toevallig saam met ‘n ‘projek’ wat ek so pas, min of meer voltooi het…. Watter name gaan terug tot in die Kaap? Wie was nou eintlik wie?
groendeur.wordpress.com
Wispelturige winde van verandering – ‘n lang lees… | Agter die Groen Deur
https://groendeur.wordpress.com/2015/11/02/wispelturige-winde-van-verandering-n-lang-lees
Agter die Groen Deur. Oor alles en nog wat in my hartstaal – Afrikaans! Kunsflieks, jakarandas en astronomiese horlosies. September en stamboomsoektogte… →. Wispelturige winde van verandering – ‘n lang lees…. So half selfvoldaan…. Van my wat niks het om te gee of wil gee nie? Ek ken jou, want ek is mos nie meer vandag se kind nie! Ek het al alles gesien, hoor jy? So voer ek onbewustelik gesprekke met die elemente van die lewe, loop ek, nee, skuifel ek vorente, al loerend oor my skouer. N Goeie illustrasi...