kkb.co.za
Nuus | Kleinfontein Finansiële Koöperatief
http://kkb.co.za/nuus
KSK / KBK Inligtingsvergadering. May 18, 2015 Nuus. Geagte Lede en Belangstellendes Hiermee wil ons u graag herinner aan die KSK / KBK gesamentlike inligtingsvergadering wat gehou word op Saterdag 23 Mei 2015 om 10:00 tot 12:00 in die Kleinfontein Gemeenskapsaal. Dit is tydens hierdie geleentheid waar KSK en KBK ’n. Nuusbrief – 8 April 2015. Apr 8, 2015 Nuus. KSK bevestig sy Bestaansdoel. Jun 12, 2014 Nuus. Mar 28, 2013 Nuus. Kleinfontein Spaar en Krediet Koöperasie beperk is ’n koöperasie wat bankdienst...
kkb.co.za
Kontak | Kleinfontein Finansiële Koöperatief
http://kkb.co.za/www.kkb.co.za/kontak
Vul die vorm in en ons kom terug na u. Bewys jy is ’n mens! POSADRES: Posbos 129, Rayton, 1001. FISIESE ADRES: Winkel 9, Uit-en-Tuis Winkel Sentrum, Kleinfontein.
kkb.co.za
Lidmaatskap | Kleinfontein Finansiële Koöperatief
http://kkb.co.za/lidmaatskap
Lidmaatskap is beperk tot Volksgenote wat die ideale en doelwitte van hierdie koöperasie ondersteun en nastreef. Lidmaatskap is ook gebonde aan die opneem van minimum 5 aandele in die koöperasie waarvolgens dividende ontvangbaar is, of terug gekoop / verkoop mag word indien lidmaatskap beëindig word. KSK sal u graag verder tot diens wil wees. Skakel ons gerus vir meer inligting, of ons reel ‘n konsultasie met u.
kkb.co.za
Lidmaatskap | Kleinfontein Finansiële Koöperatief
http://kkb.co.za/lidmaatskap-2
Lidmaatskap is beperk tot Volksgenote wat die ideale en doelwitte van hierdie koöperasie ondersteun en nastreef. Lidmaatskap is ook gebonde aan die opneem van minimum 5 aandele in die koöperasie waarvolgens dividende ontvangbaar is, of terug gekoop / verkoop mag word indien lidmaatskap beëindig word. KSK sal u graag verder tot diens wil wees. Skakel ons gerus vir meer inligting, of ons reel ‘n konsultasie met u.
kkb.co.za
Spaar | Kleinfontein Finansiële Koöperatief
http://kkb.co.za/spaar
6,82% – op ‘n spaarrekening. 11,02% – op ‘n beleggingsrekening. 11,8% – op ‘n Kapitaalbelegging.
kkb.co.za
Wie is ons? | Kleinfontein Finansiële Koöperatief
http://kkb.co.za/sample-page-2
Sedert 2004 ontvang KSK depositos en beleggings vanaf sy lede teen kompeterende rentekoerse as vergoeding, waarna lenings beskikbaar gestel word aan inwoners en voornemende inwoners van die Afrikaner gemeenskap van Kleinfontein, 30 km oos van Pretoria. Die hoofdoelstelling van KSK is om die ekonomiese welvaart van sy lede te bevorder deur:. Fondse van sy lede te ontvang deur die uitreiking van aandele, die aanvaarding van toelatingsgeld en die aanvaarding van deposito’s;.
blik.co.za
ander
http://blik.co.za/ander
BKB Tuiste van Landbou. Kosie House of Theatre. Noord-Kaap Skole Wat Rock. Instituut vir Christelike Onderwys. Items Bladsy 1 van 11:. SANDF releases names of FState bus crash victims. Clarens - The South African National Defence Force SANDF on Saturday released the names of the 11 women who died in the bus crash on the R712. Woman’s cancer battle brings financial woes. Leanie du Toit was diagnosed with breast cancer in 2011. Bergvlam se skuts het hul oë sekuur op die teiken. After climbing a great hill,...
kkb.co.za
Kontak | Kleinfontein Finansiële Koöperatief
http://kkb.co.za/kontak
Vul die vorm in en ons kom terug na u. Bewys jy is ’n mens! POSADRES: Posbos 129, Rayton, 1001. FISIESE ADRES: Winkel 9, Uit-en-Tuis Winkel Sentrum, Kleinfontein.
kkb.co.za
Ander produkte | Kleinfontein Finansiële Koöperatief
http://kkb.co.za/ander-produkte
KSK maak, in opdrag van ‘n lid vanuit sy/haar spaar rekening, ‘n elektroniese oorbetaling na enige ander bankrekening in Suid-Afrika vir u gerief. Ons neem ook Staande Instruksies waar u ons opdrag gee om elke maand op ‘n spesifieke dag of datum ‘n betaling namens u te maak, bv.: om u maandelikse huur, verband, telefoonrekening, ens. te betaal. Die diens wat ons lewer het verseker bepaalde voordele vir ons lede, om ‘n paar te noem:. Alles word gerieflik op Kleinfontein hanteer;. Geen addisionele professi...
SOCIAL ENGAGEMENT