bamboes.wordpress.com
Augustus | 2014 | Bamboes
https://bamboes.wordpress.com/2014/08
Want dit sê lekker. Augustus 13, 2014. N Jong man kom een aand tuis en sy vrou omhels hom en sê Liefie, ek het goeie nuus. Ek is ‘n maand laat. Ek dink ons gaan ‘n baba kry! Die dokter het my vandag getoets, maar totdat ons sekerheid kry, mag ons vir niemand sê nie. Die volgende dag lui ‘n man van die elektrisieteitsmaatskappy die deurklokkie omdat die paartjie nog nie hul rekening vereffen het nie: Is u mev. Smit? U is ‘n maand laat, weet u? Hoe weet u dit? Wel, ek sal eers vanaand met my man praat.
opmymanier.wordpress.com
Fat problem! | Eendjie
https://opmymanier.wordpress.com/2011/02/11/fat-problem
Happy, Happy, Happy! Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google . ( Log Out. Stel my in kennis van nuwe kommentaar per e-pos.
opmymanier.wordpress.com
Optelwoorde – Koos van der Merwe | Eendjie
https://opmymanier.wordpress.com/2008/05/22/optelwoorde-koos-van-der-merwe
Optelwoorde – Koos van der Merwe. Ek is versot op gedigte en kortverhale. Lees nie graag “boek” nie, behalwe as dit nie-fiksie of ‘n goeie biografie/outobiografie is. Is nie eintlik een vir fiksie nie (ek weet ek mis uit op baie, maar ek belowe om daaraan te werk). Hierdie gedig van Koos van der Merwe is een van my. Tussen dwaaldistels en doringspore. In die soekloop op die verwegpad. Soos genadelig lê daar optelwoorde. Wat ‘n wegloopsiel weer huistoe kan vat. Vir ‘n valkind. Prins William gaan trou!
opmymanier.wordpress.com
Eendjie | Sommer net…. | Page 2
https://opmymanier.wordpress.com/page/2
Na drie maande se wag het ek uiteindelik die foto’s gekry! Op 9 Julie 2008, twee dae voor sy veertiende verjaarsdag, het Boeta toe uiteindelik sy eerste bokkie geskiet. Soos ek die saak verstaan het hy eers 10 dae se intensiewe skietopleiding van sy oom en neefs ontvang voordat hy kon gaan jag! Hy het die horings gehou (ons gaan dit later laat raam) en het self biltong (chilli bites) gemaak van die vleis. Kan jy nou meer…. When startled, younger goats will stiffen and fall over. Older goats learn to ...
opmymanier.wordpress.com
Ek tel die dae af….. | Eendjie
https://opmymanier.wordpress.com/2008/11/29/ek-tel-die-dae-af
Ek tel die dae af…. Nog net 9 slapies, my liewe vriende, dan is dit sulke tyd! The 10 Greatest Books of All Time? Happy, Happy, Happy! Dec 01, 2008. Sjoe, mooi foto’s. Dec 01, 2008. Ag man moenie dit invryf nie! Dec 01, 2008. Ons ry met Jan Tuisbly se karretjie hierdie jaar. Dec 01, 2008. Agge toggie, toggie, toggie……. Ek eet sommer wurms…. Ons MOET ‘n koffie maak voor jy na DAAI plek toe gaan. IIIIIIIIEEEEEKKKK ek is sommer groen. Dec 01, 2008. Hi Riaan, dit IS mooi foto’s nê? Dec 01, 2008. Dec 04, 2008.
opmymanier.wordpress.com
Foto’s | Eendjie
https://opmymanier.wordpress.com/algemeen
May 20, 2008. Wow, dis mooi foto’s en ‘n oulike rooikop seuntjie🙂. May 21, 2008. Dankie Sonkind en Welkom! May 22, 2008. Pragtige seunskind wat jy het hoor! Lees ek reg, die see een van jou groot liefdes? Ai, as ek darem maar ook by die see kan gaan bly😦. May 22, 2008. Baie Welkom hier. 😀. Ja, ek het by die see grootgeword (Hermanus – beautiful plek) maar op die oomblik sit ek in die woestyn! Imagine die verlange……😦. May 22, 2008. Eendjie, ai, ek kan imagine… watter woestynland bly in? May 22, 2008.
opmymanier.wordpress.com
Eendjie | Eendjie
https://opmymanier.wordpress.com/author/opmymanier
The tree stood tall and proud. As it offered the woman it’s shade. It tried so hard to protect her. For, it felt she was afraid. She leaned against it’s trunk. Her sobs rustled through the leaves,. Sighing lightly like the breeze;. Echoes of a heart that grieves. The tears ran like a river. And watered deep the roots,. Bringing forth the blossoms. That would later bear the fruits. The tree stood tall and proud. As the soldiers checked it out. 8220;I think this one will do. Stripped it of blossom and bark.
opmymanier.wordpress.com
‘n Moerse diep VROUE gedig…. | Eendjie
https://opmymanier.wordpress.com/2011/02/14/n-moerse-diep-vroue-gedig
8216;n Moerse diep VROUE gedig…. Ruk af jou bra, laat niks oppie aarde jou pla. Los jou hare vuil, kap groente met ‘n byl. Drink kleurige drankies. Lê leeg op publieke bankies. Trek gesig vir jou man. Want jy kan. Lê rond en wees sleg. Dis jou vroulike reg. Steek tong uit vir jou kinners. Snuif ‘n bietjie thinners😯. Rook boom :shock: Hou jouself geensins in toom. Laat jou beenhare groei. Ry op ‘n koei. Skakel af jou kop. Gooi nog ‘n dop. Po*p hard innie straat. Wees ten volle on-paraat. Clariser Smit on...