helshoogte.com
Huislied | Helshoogte Manskoshuis, Stellenbosch
http://www.helshoogte.com/inligting/die-huis/huislied
Ek is 'n Helshoogter en dit sal ek altyd wees,. Want hier leer ons alles van kuier en gees. Op die kampus kraai ons koning,. Hier by Maties Stellenbosch. Helshoogte my trots en my eer. Hellies, saam gaan ons veg en baklei. Vir my koshuis sal ek lewe,. Vir my koshuis sal ek sterf. Helshoogte my trots en my eer. Hellies, saam gaan ons veg en baklei. Vir my koshuis sal ek lewe,. Vir my koshuis sal ek sterf. Helshoogte my trots en my eer. Gee mekaar die regter voet! Dis die blou, blou, blou.
ie.sun.ac.za
Current Undergraduates - Industrial Engineering | Stellenbosch UniversityIndustrial Engineering | Stellenbosch University
http://ie.sun.ac.za/current-undergraduates
Engineering Management and Sustainable Systems. Health Systems Engineering and Innovation. PRASA Engineering Research Chair. Resource Efficient Production Engineering. Systems Modelling, Operations Research, and Decision Support. Full-Time Lecturers and Researchers. Tel: 27 21 808 4234). Most course modules have a website with supplementary material. Each module website is hosted at the following location:. Follow the link above and log in with your SU number (top right on the SUNLearn home page). Your r...
helshoogte.com
Sport | Helshoogte Manskoshuis, Stellenbosch
http://www.helshoogte.com/inligting/sport
helshoogte.com
Geriewe | Helshoogte Manskoshuis, Stellenbosch
http://www.helshoogte.com/inligting/die-huis/geriewe
N Lys van kamers, geriewe en eienskappe waaruit dit bestaan kan soos volg gesien word. Op die grondvloer is daar ‘n hokkie waarin die eerstejaar aan diens sit om voordeurdiens te behartig. ‘n Waskamer op die grondvloer bestaan uit 4 wasmasjiene en 4 tuimeldroeërs. Daar is ‘n Argief wat klomp geskiedenis van die huis inhou. Daar is ook ‘n badkamer op die grondvloer vir mans en een vir vroue. Tannie Anna se kantoor is ook op die grondvloer. Vloer 9 is die oumanvloer. Die meer senior manne bly op vloer ...
helshoogte.com
Geskiedenis | Helshoogte Manskoshuis, Stellenbosch
http://www.helshoogte.com/inligting/die-huis/geskiedenis
Helshoogte mag dalk nie die oudste koshuis op kampus wees nie, maar wees verseker dat in die 39 jare van die bestaan van hierdie koshuis, is daar al vele tradisie geskep en geskiedenis gemaak. Ons koshuis word met rede op kampus al so respekteer. Die volgende is maar ’n kort opsomming van verskeie tradisies in Helshoogte, brokkies geskiedenis en interessante stukke. Die haan was in 1983 gesteel (en terugversorg), maar is in 1998 vervang met ’n nuwe haan. In 1995 het hierdie Haan elke oggend om 07:50 ...
helshoogte.com
Huiskomitee | Helshoogte Manskoshuis, Stellenbosch
http://www.helshoogte.com/inligting/koshuisbestuur/huiskomitee
helshoogte.com
Voornemende Studente | Helshoogte Manskoshuis, Stellenbosch
http://www.helshoogte.com/inligting/voornemende-studente
Voornemende Studente Prospective Students. Ons sien uit om jou te verwelkom op Matieland! Indien jy wil aansoek doen vir Helshoogte is dit belangrik dat jy die plasingsproses verstaan:. Vir die Universiteit op die aanlyn of papier aansoekvorm (www.maties.com). Op die aansoek vir Universiteit, Maak seker dat jy Helshoogte merk as jou eerste keuse op die vorm/web-aansoek. Hoe werk die plasingsproses (kortliks)? Eerste reserverings geskied op grond van akademiese kriteria. Complete the University application.
courses.ee.sun.ac.za
Index of /Computer_Systems_245
http://courses.ee.sun.ac.za/Computer_Systems_245
Hierdie webblad is slegs 'n rugsteunkopie vir RS245 praktika. Om enige van die ander kursusmateriaal te verkry, of om enige take in te gee, gaan na http:/ learn.sun.ac.za. This web page is only a backup for CS245 practicals. To access class notes, hand in assignments or any other course material, please go to http:/ learn.sun.ac.za.
aidscentre.sun.ac.za
Media Publications - Media Publications | Africa Centre for HIV/AIDS Mangement
http://www.aidscentre.sun.ac.za/index.php/news/media-publications
Students Making a Difference. Lucky the Hero and Lucky Fish. Raquo;Goals and Purposes. Raquo;Students Making a Difference. Raquo;Bursaries at US. Raquo;World AIDS Day. Raquo;Lucky the Hero and Lucky Fish. Raquo;Jimmie Earl Perry. Raquo;The Africa Institute. Thank you for your subscription. Follow Us via Social Media. 2010 (Jan) - Cape Argus. 2010 (Jan): Die Burger. 2010 (Jan) - The Sowetan. 2009: World Aids Day. Cape times 21 nov 2006. Eng 21 nov 2006. Powered by Phoca Download.
aidscentre.sun.ac.za
Postgraduate Diploma | Africa Centre for HIV/AIDS Mangement
http://www.aidscentre.sun.ac.za/index.php/academic-programmes/postgraduate-diploma
Students Making a Difference. Lucky the Hero and Lucky Fish. Raquo;Goals and Purposes. Raquo;Students Making a Difference. Raquo;Bursaries at US. Raquo;World AIDS Day. Raquo;Lucky the Hero and Lucky Fish. Raquo;Jimmie Earl Perry. Raquo;The Africa Institute. Thank you for your subscription. Follow Us via Social Media. Structure,courses and assessment. Outcomes of the programme. Structure, courses and assessment. 1 The problem of HIV/AIDS. The general macro-economic impact of HIV/AIDS. 5 Management in the ...